|
Ons gaste kom van oral – selfs van die buiteland – om te deel in hierdie
unieke ondervinding in sport en natuurbewaring.
Die meerderheid vertrek geestelik en fisiek verryk.
Hierdie kamp skep die geleent-heid vir elke deelnemer om in die vrye
natuur te ontwikkel as tennisspeler en as mens.
Ons primêre doelwit is om aan te toon dat mens, dier en natuur deur
harmonieuse interaksie volkome ontwikkel.
Our
guests come from all over the world – and become part of a unique
experience in sport and conservation.
Guests
leave spiritually and physically renewed.
It is a training facility that
allows each guest to grow as tennis player and as person within nature.
Our primary objective is to demonstrate that man, animal and nature can
interact harmoniously to achieve full development.
|